.bd is die agtervoegsel van domeinname in Bangladesj.
.bd-domeinname word deur Bangladesj Telegraph and Telephone Board uitgegee, wat aanspreeklik is vir die topvlakdomein 'bd'.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search