1922-staking

1922-staking

Monument ter ere vir amptenare en soldate wat in die opstand gesneuwel is
Datum 28 Desember 1921 – Maart 1922
Ligging Witwatersrand-streek, Unie van Suid-Afrika
Resultaat Rebellie onderdruk
Politieke teenreaksie teen Smuts
Strydende partye
Unie van Suid-Afrika Rebelle
  • Mynwerkers
  • SAKP
  • Sindikaliste
Bevelvoerders
Jan Christian Smuts Percy Fisher (†)
Harry Spendiff (†)
Jimmy Green
William H. Andrews
Sterkte
20 000
Ongevalle
200 dood

Die staking van 1922 (ook bekend as die Rand-rebellie) was 'n ingrypende gebeurtenis op die arbeidsterrein in Suid-Afrika.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search