ANC-jeugliga

Julius Malema, voormalige leier van die Jeugliga en tans leier van die Economic Freedom Fighters.

Die ANC-Jeugliga (Engels: African National Congress Youth League, ANCYL) is die jeugvleuel van Suid-Afrika se grootste politieke party, die African National Congress (ANC), wat sedert die algemene verkiesing van 1994 ook die regeringsparty is.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search