Abdomen

Abdomen
Inligting en eksterne bronne
Die abdomen is no. 3 op dié skets. Die bors is no. 2 en die bekken no. 4.
Die abdomen is no. 3 op dié skets. Die bors is no. 2 en die bekken no. 4.
Inligting
Latyn Abdomen
Aangeheg Ribbekas
Werwelkolom
Bevat Spysverteringskanaal
Organe
Hulporgane
Urinestelsel
Werking Help met beweging
Steun die torso
Help met asemhaling
Beskerm die binneste organe
Eksterne bronne
MeSH D000005
FMA 9577
Gray's Anatomy Bl. 1313

Die abdomen of buik beslaan by die mens en ander gewerweldes die deel van die liggaam tussen die bors en bekken. Die abdomen is die voorste deel van die abdominale segment van die torso; die agterkant van dié segment is die rug. In die abdomen lê die buikholte. Onder die abdomen is die bekken, wat strek tot by die simfise (waar die twee heupbene aan mekaar grens).

By geleedpotiges is die abdomen die agterste liggaamsegment, wat volg op die kopborsstuk.[1][2]

  1. Abdomen. (n.d.). Dictionary.com Unabridged (v 1.1). Accessed: 22 October 2007
  2. Abdomen. Dictionary.com. The American Heritage Dictionary of the English Language, 4de uitgawe. Besoek op 22 Oktober 2007

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search