Adrenalien

Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie.
Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word.
Adrenalien
Chemie
Chemiese formule C9H13NO3
Molêre massa 183.204 g/mol
CAS-nommer 51-43-4
Farmakokinetika
Biobeskikbaarheid Nul oraal
Roetes van toediening IV, IM, ET, IC
Metabolisme Uitgeskei deur niere
Eliminasie halfleeftyd 2 minute
Flessie met adrenalien-inspuiting

Adrenalien (ook bekend as epinefrien of 4,5-β-trihydroxy-N-methylphenethylamine) is 'n hormoon en 'n neurotransmitter. Adrenalien het baie funksies in die liggaam: dit reguleer hartklop, bloedvat- en lugwegdeursnee, asook metaboliese skofte. Die skielike vrystelling van adrenalien is 'n belangrike komponent van die veg-of-vlug reaksie van die simpatiese senuweestelsel.[1]

In chemiese terme is adrenalien een van 'n groep van monoamiene, genaamd die katesjolamiene. Dit word vervaardig in 'n paar neurone van die sentrale senuweestelsel, en in die chromafienselle van die adrenale medulla, vanuit die aminosure fenielalanien en tirosien.[2]

  1. Cannon, W. B.; Newton, H. F.; Bright, E. M.; Menkin, V.; Moore, R. M. (1 Junie 1929). "SOME ASPECTS OF THE PHYSIOLOGY OF ANIMALS SURVIVING COMPLETE EXCLUSION OF SYMPATHETIC NERVE IMPULSES". American Journal of Physiology-Legacy Content. American Physiological Society. 89 (1): 84–107. doi:10.1152/ajplegacy.1929.89.1.84. ISSN 0002-9513.
  2. von Bohlen und Halbach, O; Dermietzel, R (2006). Neurotransmitters and neuromodulators: handbook of receptors and biological effects. Wiley-VCH. p. 125. ISBN 978-3-527-31307-5.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search