Agtervoegsel

'n Agtervoegsel, uitgang of suffiks is in alle nie-isolerende tale 'n affiks wat agter die woordstam geplaas word.

Daar word na agtervoegsels as postmorfeme verwys. 'n Agtervoegsel is altyd 'n gebonde morfeem en kan dus nie as 'n selfstandige woord voorkom nie.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search