Al-'Asr

العصر
  Soera 103 van die Koran  
Klassifikasie Mekkaans
In Arabies Al-'Asr
Transliterasie Al-Asr
In Afrikaans "Die Tyd"
Deel 30
Ajat 3

Al-'Asr (Arabies: العصر, "Die Tyd") is die 103de soera, of hoofstuk, van die Koran. Dit bevat 3 ajat, of verse, en is vermoedelik in Mekka aan Mohammed geopenbaar. Dit is die derde kortste hoofstuk van die Koran.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search