Alstom

Alstom
Tipe Aandelemaatskappy
Gestig 1928
Hoofkantoor Saint-Ouen-sur-Seine, Frankryk
SleutelpersoneHenri Poupart-Lafarge (hoof- uitvoerende beampte)
Gebied bedienWêreldwyd
ProdukteOplossings vir operateurs en/of eienaars van rollende materieel en spoorweginfrastruktuur
Inkomste€8,972 miljard
Werknemers71 700
Webwerfalstom.com
Die TGV-dupleks (dubbeldekker)

Alstom, voorheen Alsthom, is 'n Franse multinasionale maatskappy wat spesialiseer in die vervoersektor, hoofsaaklik spoorvervoer (treine, trems en metro's).[1]

Alstom was deel van die Alcatel-Alsthom-groep, 'n nuwe naam vir Compagnie Générale d´Electricité (CGE), voordat sy aktiwiteite saamgevoeg is met 'n deel van die General Electric Company (GEC)-groep wat die naam GEC-Alsthom gekry het. Die hoofkantoor is in Parys, Frankryk.

  1. (fr) Alstom, histoire d’un fleuron industriel français

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search