Anaximenes

Anaximenes van Milete
Anaximenes van Milete

Gebore ca. 585 v.C.
Oorlede ca. 528 v.C.
Nasionaliteit Antieke Griekeland
Vakgebied metafisika
Invloed op Thales van Milete

Anaximenes (Oudgrieks: Ἀναξιμήνης, Anaximếnês) was 'n Griekse filosoof gedurende die 6de eeu voor Christus, en lid van die Skool van Milete. Hy was waarskynlik 'n jonger tydsgenoot van Anaximander, wie se student en vriend hy was. Hy skryf 'n natuurfilosofiese werk oor kosmologie, waarin hy meteorologiese verskynsels verklaar en die vorming van aarde en hemelligame afgelei uit die oerelement lug.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search