Antananarivo

Antananarivo


Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Madagaskar Madagaskar
 Koördinate 18°56′S 47°31′O / 18.933°S 47.517°O / -18.933; 47.517
 Stigting 1625
 Oppervlakte:  
 - Totaal 88 vk km
 Hoogte bo seevlak 1 276 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2005) 710 236
 - Metropolitaanse gebied 1 613 375
 - Bevolkingsdigtheid 10 266/vk km
 Tydsone UTC +3

Antananarivo is die hoofstad en grootste stad van die eiland-land Madagaskar. Dit het vroeër as onderskeidelik Tananarive en Tananarivo (tot 1975) bekend gestaan.

Die stad is op 'n rif in die oos-sentrale deel van die eiland geleë sodat daar letterlik 'n bodorp en 'n onderdorp is. Dit is op 'n hoogte van sowat 1350 m geleë. Die stad beskik oor 'n internasionale lughawe, spoorwegstasie en 'n universiteit wat in 1955 opgerig is.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search