Appelkoos

Appelkoos
Appelkoosvrugte
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Subgenus:
Seksie:
Armeniaca
Spesie:
P. armeniaca
Binomiale naam
Prunus armeniaca
Sinonieme

Die appelkoos, (Prunus armeniaca), is 'n spesie van die genus Prunus, geklassifiseer saam met die pruim in die subgenus Prunus. Sy inheemse oorsprong is ietwat onseker omrede uitgebreide prehistoriese verbouing.

'n Appelkoosboom in sentraal Turkye.
Appelkoosbloeisels in 'n villa in Kasjmir
gedroogde appelkose

Appelkose word sedert antieke tye geëet. Die Romeine het dit Praecocum genoem – die kosbare een. Die piepklein steenvrugte is propvol proteïene, vesel en minerale en daar is gevind dat dit effektief is in die bekamping van hartsiektes.[2]

  1. 1,0 1,1 John H. Wiersema. "USDA Germplasm Resources Information Network (GRIN)". Ars-grin.gov. Besoek op 22 Junie 2012.
  2. Kara van der Berg (2022). "APRICOTS: AN UNTAPPED FRUIT ON THE MARKET". Hortgro Nuuskamer Industrienuus.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search