Arianisme

Die koepel van die Doopvont van die Ariane in Ravenna, met 'n beeld van die doop van Jesus.
Konstantyn die Grote en die Konsilie van Nicea verbrand Ariaanse boeke, beeld uit omstreeks 825.

Die Arianisme is 'n stroming binne die Christendom wat ontstaan het aan die begin van die 4de eeu. Dit is vernoem na die stigter daarvan, Arius (256-336), die presbyter van Alexandrië. Die teenswoordige unitarisme het ontstaan onder invloed van die Verligting in die sewentiende en agtiende eeu, en is 'n moderne variant van Arianisme.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search