Atol

Die Rangiroa-atol is in Frans-Polinesië geleë.

'n Atol is 'n ringvormige eiland of 'n ringvormige reeks eilande wat saam ontstaan het. Atolle het 'n basis van koraal. Die gebied binne die ring kan (as die ring geslote is) vars ("soet"), ekstra sout of brak water bevat.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search