Awaars

Awaars
магӏарул мацӏ, авар мацӏ
maharul macʼ, awar macʼ
Gepraat in: Vlag van Rusland Rusland
Vlag van Azerbeidjan Azerbeidjan
Vlag van Georgië Georgië 
Gebied: Kaukasus
Totale sprekers: 761 960[1]
Taalfamilie: Noordoos-Kaukasies
 Awaar-Andies
  Awaars 
Skrifstelsel: Cyrilliese alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Rusland Rusland
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: av
ISO 639-2: ava
ISO 639-3: ava 
Verspreiding van Awaars

Moderne Awaars behoort tot die Awaar-Andiese groep van die Noordoos-Kaukasiese taalfamilie. Dit is sedert die 15de eeu in die ou Georgiese alfabet geskryf. Van die 17de eeu af is ’n aangepaste Arabiese skrif gebruik. In 1928 is oorgeslaan na die Latynse alfabet en in 1938 na die Cyrilliese alfabet.

  1. (en) "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, Avar". Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 Junie 2019. Besoek op 22 Augustus 2020.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search