Betekenis-vir-betekenisvertaling

Betekenis-vir-betekenisvertaling is die oudste norm vir vertaling. Dit beteken basies dat die betekenis van elke volsin vertaal word voordat daar na die volgende een beweeg word en staan in normatiewe teenstelling met woord-vir-woordvertaling (wat ook letterlike vertaling genoem word), wat beteken dat die betekenis van elke leksikale item in volgorde vertaal word.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search