Biomassa

Antarktiese kril, wat ongeveer 0,66% van die aarde se biomassa uitmaak, die meeste van enige enkele dierspesie.[1]

Biomassa is 'n algemene term vir materiaal afkomstig van plante, diere, swamme en bakterieë.[2] Biomassa verteenwoordig 'n groot hoeveelheid energie, en in gevalle waar dit verbruik word teen 'n tempo wat kleiner is as wat dit geproduseer word, word dit beskou as 'n hernubare energiebron. Dit is omrede die energie aanvanklik afkomstig is van die son en vasgevang word deur middel van die proses van fotosintese.[3]

  1. Nicol S. & Endo Y. 1997 (1997). Fisheries Technical Paper 367: Krill Fisheries of the World. Food and Agriculture Organization (FAO). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 14 Mei 2006. Besoek op 25 Desember 2021.
  2. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 30 Oktober 2009. Besoek op 19 Februarie 2010.
  3. "argiefkopie" (PDF). Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 14 September 2009. Besoek op 14 September 2009.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search