Blaaspootjie | |
---|---|
![]() | |
Gevlerkte en ongevlerkte vorms | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Superorde: | |
Orde: | Thysanoptera
|
Blaaspootjies (orde Thysanoptera) is baie klein insekte wat hoofsaaklik van plantsappe lewe. As gevolg van die lang rye fraiings aan weerskante van die diertjies se twee pare vlerke word hulle ook fraiingvlerkiges genoem. Nie alle spesies van die blaaspootjies het egter vlerke nie. Sommige spesies blaaspootjies kan ernstige plae wees op gewasse soos tabak, uie, tamaties, dennebome, sitrus, ens. Hulle kan ook draers van plantvirussiektes wees.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search