Boeliery

'n Leerling boelie 'n ander een deur fisieke aanranding by 'n skool in Chili.

'n Boeliery is skade wat iemand anders doelbewus aangedoen word deur 'n boelie, of bullebak. Dit kan gebeur deur die ander persoon te dreig of seer te maak.[1] Boelies, veral op skool, teiken meestal kinders wat blyk om weerloos te wees of wat sensitief is vir persoonlike aanvalle.[2] Die invloed van boeliery kan fisiek sowel as sielkundig wees, waarvan laasgenoemde meestal langdurig kan wees.[3]

'n Bord by 'n skool in Ohio in die VSA wat aandui dat kinders nie by hierdie skool mag boelie nie.
  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Louw
  2. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Putter
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Huddleston

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search