Bridgestone Corporation | |
![]() | |
Tipe | Openbare mpy (Kabushiki gaisha) |
---|---|
Gestig | 1931 |
Hoofkantoor | Tokio, Japan |
Sleutelpersone | Shuichi Ishibashi (HUB) |
Gebied bedien | Wêreldwyd |
Industrie | Motorbandvervaardiging |
Produkte | buitebande vir motorvoertuie |
Inkomste | ![]() |
Bedryfsinkomste | ![]() |
Netto inkomste | ![]() |
Werknemers | 143 616 (2017) |
Eienaar | Ishibashi-familie (10,2%) |
Webwerf | bridgestone.com |
Bridgestone is 'n Japannese motorbandvervaardiger wat in 1931 deur Shojiro Ishibashi gestig is. Die woord "bridgestone" is die Engelse vertaling van Ishibashi wat 'klipbrug' beteken. In 1988 het Bridgestone die Amerikaanse bandvervaardiger Firestone oorgeneem.
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search