Bukan

Bukan
بۆکان

Kaart Vlag
Wapen
 Land Vlag van Iran Iran
 Provinsie Wes-Azerbeidjan
 Koördinate 36°42′N 45°08′E / 36.700°N 45.133°O / 36.700; 45.133
 Gestig op 3de eeu
 Oppervlakte:  
 - Totaal vk km
 Hoogte bo seevlak 1 300 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2012) 175 065
 - Bevolkingsdigtheid /vk km
 Tydsone IRST / UTC +3:30
 - Somertyd IRDT / UTC +4:30
 Burgemeester
 Amptelike webwerf

Bukan (Persies: بۆکان") is 'n Koerdies-bewoonde stad wat in die provinsie Wes-Azerbeidjan in die noordweste van Iran geleë is. Die stad lê suid van die Oroemijeh-meer in 'n smal vallei op ongeveer 1 300 m bo seespieël.

Die stad het ongeveer 175 065 inwoners (2012).[1] Die bevolking bestaan hoofsaaklik uit drie verskillende stamme, waarvan die Piranese die belangrikste is, en na wie die stad ook vernoem is.

  1. "World Gazetteer, bevolkingsgetalle". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 5 Maart 2012. Besoek op 29 Oktober 2013.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search