Burdigalium

Periode/
sisteem
Epog/
serie
Tydsnede/
etage
M. jaar
gelede
Kwartêr Pleistoseen Gelasium jonger
Neogeen Plioseen Piasensium 2,588–3,600
Zancleum 3,600–5,332
Mioseen Messinium 5,332–7,246
Tortonium 7,246–11,608
Serravallium 11,608–13,65
Langhium 13,65–15,97
Burdigalium 15,97–20,43
Aquitanium 20,43–23,03
Paleogeen Oligoseen Chattium ouer
Die verdeling van die Neogeen (IKS).

Die Burdigalium is ’n chronostratigrafiese etage sowel as geologiese tydsnede van onderskeidelik die sisteem en periode Neogeen (serie/epog Mioseen). Dit verwys dus na ’n tydperk sowel as die gesteentes wat in dié tydperk gevorm het.

Die tydperk was van sowat 20,43 tot 15,97 miljoen jaar gelede.[1] Dit is voorafgegaan deur die Aquitanium en gevolg deur die Langhium.

  1. Gradstein et al. (2012)

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search