Casablanca

Casablanca
الدار البيضاء

Kaart Vlag
Wapen
 Land Vlag van Marokko Marokko
 Provinsie Grand Casablanca
 Koördinate 33°32′N 07°35′W / 33.533°N 7.583°W / 33.533; -7.583
 Gestig op 7de eeu
 Oppervlakte:  
 - Totaal 324 vk km
 Hoogte bo seevlak 20 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2014) 3 359 818
 - Bevolkingsdigtheid 9 132/vk km
 - Metropolitaanse gebied 4 270 750
 Tydsone UTC+01:00
 Burgemeester Nabila Rmili

Casablanca (Arabies: الدار البيضاء, ad-Dār al-bayḍāʾ; Arabies en Spaans vir: "Withuis") is die grootste stad van Marokko, groter as die hoofstad Rabat en geleë aan die Atlantiese Oseaan. Die stad het in 2009 'n bevolking van 4 150 000 gehad met 'n oppervlakte van 324 km².


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search