Chaetodontidae

Vlindervisse
Tydperk: 72–0 m. jaar gelede
Verskeie voorbeelde van vlindervisse
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Superklas:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Suborde:
Superfamilie:
Familie:
Chaetodontidae
Genera

Omtrent 10, sien teks.

Sinonieme

Chaetodontinae

Die Vlindervisse (Chaetodontidae) is 'n vis-familie wat tot die orde Perciformes behoort. Daar is 11 genera (met minstens 124 spesies) in hierdie familie. Twintig van die soorte kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search