Creed

Creed
Creed saam met die toerbaskitaarspeler Brett Hestla (heel links) in 2002
Agtergrondinligting
OorsprongTallahassee, FL, VSA
GenresPost-grunge
Jare aktief1994–2004
2009hede
EtiketteWind-Up
Sony BMG
Blue Collar
AssosiasiesAlter Bridge
Dark New Day
Submersed
Webwerfwww.creed.com
LedeScott Stapp
Mark Tremonti
Scott Phillips
Brian Marshall
Preview warning: Sjabloon:Inligtingskas Musikale kunstenaar met onbekende parameter "huidige_lede"

Creed is 'n Amerikaanse post-grunge musiekgroep van Tallahassee, Florida wat gewild geraak het in die laat 1990's en vroeë 2000's. Die groep het ontbind in 2004 na drie multi-platinum albums met 'n geraamde 35 miljoen verkope wêreldwyd[1][2][3] waarvan 26 miljoen in Amerika was.[4] Alhoewel die drie instrumentspelers, en later ook Scott Stapp, daarop aangedring het dat Creed iets van die verlede was het gerugte in laat 2008 die ronde begin doen dat daar 'n moontlike reünie sou wees, maar dit is aanvanklik afgemaak op 27 April 2009. Op hierdie datum, na maande van spekulasie, het Creed in 2009 herenig, hul vierde album Full Circle daardie jaar vrygestel en aktief getoer voordat hulle weer in 2012 ontbind het. Na 'n elf jaar lange onderbreking het Creed weer in Julie 2023 herenig en daarna hooftoere in 2024 en 2025 aangekondig.[1]

  1. 1,0 1,1 http://www.creed.com
  2. http://www.allmusic.com/artist/p278625
  3. "argiefkopie". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Oktober 2009. Besoek op 24 September 2009.
  4. Cohen, Jonathan (1 Desember 2008). "Rock act Creed in talks to reunite" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 4 April 2009. Besoek op 24 Desember 2008.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search