Dancehall

Buju Banton.

Dancehall is 'n musiekstyl wat ontstaan uit 'n kombinasie van reggae, hip-hop en calypso. Hierdie musiekstyl is ook bekend onder die naam raggamuffin.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search