Dhaka

Dhaka
ঢাকা

Kaart Wapen
Vlag
 Land Vlag van Bangladesj Bangladesj
 Divisie Dhaka
 Distrik Dhaka
 Koördinate 23°45′N 90°25′O / 23.750°N 90.417°O / 23.750; 90.417
 Stigting 1608
 Stadstatus 1947
 Oppervlakte:  
 - Totaal 300 vk km
 Hoogte bo seevlak 4 m
 Bevolking:  
 - Totaal (2011) 6 970 105
 - Bevolkingsdigtheid 23 234/vk km
 - Metropolitaanse gebied 8 906 000
 Tydsone UTC+06:00
 Burgemeester Annisul Huq
Mohammad Sayeed Khokon
 Amptelike webwerf

Dhaka (Bengaals: ঢাকা, [ˈɖʱaka]; tot in 1983 Dacca) is die hoofstad en grootse stad van Bangladesj. Die stad het 'n bevolking van 6 970 105 in 2011 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 300 km². Dit is in 1608 gestig en net noord van die Ganges se monding in die Golf van Bengale geleë.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search