Diarree

Vrywaring: Die mediese inligting verskaf op Wikipedia dien slegs as 'n riglyn en dra geen waarborg van feitelike korrektheid nie.
Enige vrae of klagtes oor u persoonlike gesondheid behoort na 'n dokter verwys te word.
Diarree
Klassifikasie en eksterne bronne
Die rotavirus, wat vir tot 40% van hospitaalopnames in kinders onder vyf verantwoordelik is.[1]
Die rotavirus, wat vir tot 40% van hospitaalopnames in kinders onder vyf verantwoordelik is.[1]
ICD-10 A09, K59.1
ICD-9 787.91
DiseasesDB 3742
MedlinePlus   003126
eMedicine ped/583
MeSH D003967
Mediese waarskuwing
Sterftes as gevolg van diarreale siektes per miljoen mense in 2012.[2]

   0–2

   3–10

   11–18

   19–30

   31–46

   47–80

   81–221

   222–450

   451–606

   607–1799

Ongeskiktheids-aangepaste lewensjaar vir diarree per 100 000 mense in 2004.[3]

   Geen data

   < 500

   500–1000

   1000–1500

   1500–2000

   2000–2500

   2500–3000

   3000–3500

   3500–4000

   4000–4500

   4500–5000

   5000–6000

   > 6000

Diarree is 'n oorvloedige, wateragtige ontlasting wat meebring dat die lyer kort-kort na die badkamer moet hardloop. Die woord is 'n samevoeging van die Griekse woorde "dia" (deur) en "rheo" (stroom). Algemene sinonieme hiervoor in die volksmond is loopmaag, buikloop, maagwerking, skittery (veral by diere) en gietergat.

  1. "whqlibdoc.who.int" (PDF). Wêreldgesondheidsorganisasie (in Engels). Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 14 Mei 2015. Besoek op 19 Oktober 2013.
  2. (en) "World Health Organization Estimated Deaths 2012" (xls). Wêreldgesondheidsorganisasie.
  3. (en) "Mortality and Burden of Disease Estimates for WHO Member States in 2004" (xls). Wêreldgesondheidsorganisasie.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search