Diplomasie

Diplomasie
akademiese dissipline
Subklas vanonderhandeling, buitelandse beleidWysig
Faset vanInternasionale verhoudinge, buitelandse beleidWysig
Geskiedenis van die onderwerpdiplomatic historyWysig
Beoefen deurdiplomaatWysig
Die Verenigde Nasies, met sy hoofkantoor in New York Stad, is die grootste internasionale diplomatieke organisasie.

Diplomasie is die kuns en praktyk van onderhandelinge tussen verteenwoordigers van state. Dit verwys gewoonlik na internasionale diplomasie, die uitvoering van internasionale verhoudinge[1] deur die werk van professionele diplomate ten opsigte van 'n volledige reeks aktuele kwessies. Internasionale verdrae word gewoonlik deur diplomate onderhandel voor goedkeuring deur nasionale politici.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named ron

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search