Doegong

Doegong
Tydperk: Vroeë Eoseen tot onlangs 56–0 m. jaar gelede
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Dugongidae

Gray, 1821
Subfamilie:
Dugonginae

Simpson, 1932
Genus:
Dugong

Spesie:
D. dugon
Binomiale naam
Dugong dugon
(Müller, 1776)
Natuurlike verspreiding van D. dugon

Die doegong of doejong is 'n seesoogdier verwant aan die manatees en die kleinste lid van die orde Sirenia (wat ook die lamantyn insluit). Die naam het sy oorsprong uit die Maleise duyung, wat "dame van die see" of "meermin" beteken. Die dier word net in vlak water aangetref en word deur die IUBN geklassifiseer as 'n kwesbare spesie.

  1. Marsh, H. (2008). Dugong dugon. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 29 Desember 2008.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search