Donkie

Donkie
Gedomestikeerd
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Subgenus:
Spesie:
Equus africanus
Subspesie:
E. a. asinus
Trinomiale naam
Equus africanus asinus

'n Donkie (Equus africanus asinus), ook 'n esel genoem, is 'n viervoetige perdagtige soogdier wat sedert per-historiese tye deur die mens makgemaak en as ry-, pak- en trekdier geteel is.

Donkies kan met gewone perde verbaster. Die vul van 'n vroulike perd (perdemerrie) en 'n manlike donkie (donkiehings) staan as 'n muil. bekend. Die vul van 'n vroulike donkie (donkiemerrie) en 'n manlike perd (perdehings) word 'n botterkop genoem.[1]

'n Donkie wat 3 weke oud is.
  1. Muile en esels word verwar, Die Burger, 19 Oktober 1989

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search