Duisend-en-een-nag

’n Arabiese manuskrip van Duisend-en-een-nag, waarskynlik uit die 14de eeu.

Die vertellinge van Duisend-en-een-nag (Arabies: الف ليلة وليلة / alf laila wa-laila, "duisend nagte en een nag") is ’n versameling verhale in die vorm van ’n raamvertelling uit die Midde-Ooste. Van die verhale is ouer as die Christendom, terwyl ander uit die Middeleeue stam.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search