Edik

Edik van Nantes

'n Edik (Latyn: edicere, verkondig) is 'n aankondiging van 'n wet en word geassosieer met monargie. Die Pous van die Rooms-Katolieke Kerk is 'n voorbeeld van iemand wat in vandag se tyd nog edikte uitreik.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search