Eendekooi

Werking van 'n eendekooi (uit 1974) (nl)

'n Eendekooi is 'n geskiedkundige plek in Wes-Europa waar wilde eende vir menslike gebruik gevang is. Dit bestaan uit 'n dam wat in enkele smal slote uitloop, die sogenaamde vangpype. Eende wat as trekvoëls na warmer gebied trek, soek dikwels 'n rusplek. Om hierdie voëls wat oorvlieg te lok gebruik die eienaar van 'n eendekooi (die 'kooiker') 'n paar gekortwiekte 'staleende' wat hy daagliks voer. Hulle is aan die kooiker en sy kooikerhondjie gewoond. Hulle swem op die dam en dit maak dit aantreklik vir die trekvoëls om daar te kom kuier.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search