Egipties

Egipties
r n km.t
r
Z1
nkmmt
O49
Gepraat in: Vlag van Egipte Egipte 
Gebied: Antieke Egipte
Totale sprekers: Enkeles (bestaan nog as liturgiese taal van die Koptiese Kerk.
Taalfamilie: Afro-Asiaties
 Egipties
 
Skrifstelsel: Egiptiese hiërogliewe, hiëraties, demoties, Kopties
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2: egy
ISO 639-3: egy 
Die Ebers-papirus beskryf die behandeling van asma.

Egipties is die oudste bekende taal van Egipte en ’n tak van die Afro-Asiatiese taalfamilie. Geskrewe rekords in Egipties bestaan vanaf omstreeks 3400-3200 v.C.,[1] en dit maak dit een van die oudste bekende geskrewe tale, saam met Sumeries.

Egipties is gepraat tot die laat 17de eeu n.C. in die vorm van Kopties. Die amptelike taal van die hedendaagse Egipte is Egiptiese Arabies, wat Kopties geleidelik vervang het as die alledaagse taal in die eeu ná die Moslemse verowering van die land.

Kopties word steeds gebruik as die liturgiese taal van die Kopties-Ortodokse Kerk. Daar is vandag enkele vlot sprekers.[2]

  1. "Inscriptions Suggest Egyptians Could Have Been First to Write". The New York Times. 16 Desember 1998. Besoek op 1 Mei 2010.
  2. "Coptic language’s last survivors". Daily Star Egypt, 10 Desember 2005

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search