Emilia-Romagna

Wapen en vlag
Algemene gegewens
Hoofstad: Bologna
Administratiewe verdeling: 9 provinsies
Oppervlakte: 2 446 vk km
Bevolking: 4 459 477 (1 Januarie 2019)
Bevolkingsdigtheid: 200 inwoners per vk km
Webwerf: Regione Emilia-Romagna
ISO 3166-2:
President: Stefano Bonaccini (PD)
Kaart
Die ligging van Emilia-Romagna in Italië

Emilia-Romagna (Italiaans: Emilia-Romagna) is 'n administratiewe streek in Noord-Italië. Die streek beslaan 22 446 km² met 'n bevolking van ongeveer 4,46 miljoen (soos op 1 Januarie 2019). Die streek is 'n sentrum vir kultuur in Italië. Dit bevat Renaissance stede, museums, kunswerke, en ander voorwerpe van die Renaissance-tydperk. Die streek is ook die tuiste van motorvervaardigers soos Ferrari, Lamborghini en Maserati.

Die streek se hoofstad is Bologna.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search