Eminem

Eminem
Eminem tydens 'n optrede (2009)
Agtergrondinligting
GeboortenaamMarshall Bruce Mathers III
Ook bekend asEminem
Gebore17 Oktober 1972 (1972-10-17)
St. Joseph, Missouri (VSA)
GenresHip-hop
Beroep(e)Rapper, musiekprodusent, liedjieskrywer, akteur
Instrumentestem, sleutelbord, sampler, dromme
Jare aktief1987–onlangs
EtiketteAftermath, Shady, Interscope (huidige)
Bassmint, Mashin' Duck, Web Game (voormalige)
AssosiasiesBad Meets Evil , D12 , Dr. Dre, 50 Cent, Lloyd Banks, G-Unit, Snoop Dogg, Nate Dogg, Lil Wayne, Obie Trice, Dina Rae, Rihanna, Royce Da 5'9", Skylar Grey, Outsidaz
Webwerfeminem.com

Marshall Bruce Mathers III (gebore 17 Oktober 1972), beter bekend onder sy verhoognaam Eminem, is 'n Amerikaanse kletsrymer, liedjieskrywer, musiekprodusent en akteur uit Detroit, Michigan.[1] Hy is in St. Joseph, Missouri gebore. Eminem het 15 Grammy-toekennings en 1 Oscar gewen en na raming sowat 45 miljoen albums en 42 miljoen liedjies verkoop.[2]

  1. Ankeny, Jason; Torreano, Bradley (2006). "Eminem – Biography" (in Engels). Allmusic. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 April 2020. Besoek op 30 Januarie 2008.
  2. Grein, Paul (11 Junie 2014). "Chart Watch: 50 Cent's Sales Slide" (in Engels). Yahoo!. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Oktober 2014.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search