Eupen

Eupen

Néau
Munisipaliteit
Uitsig oor Eupen
Uitsig oor Eupen
Vlag van Eupen
Vlag
Wapen van Eupen
Wapen
Ligging van Eupen in die provinsie Luik
Ligging van Eupen in die provinsie Luik
Koördinate: 50°38′00″N 6°02′00″O / 50.63333°N 6.03333°O / 50.63333; 6.03333
LandVlag van België België
Gewes (deelstaat) Wallonië
Provinsie Luik
Gemeenskap Duitstalige Gemeenskap
Regering
 • BurgemeesterKarl-Heinz Klinkenberg ((PFF)
Oppervlak
 • Totaal103,74 km2 (40,05 vk. myl)
Bevolking
 • Totaal19 450
 • Digtheid187/km2 (480/vk. myl)
Poskode
4700 (Eupen), 4701 (Kettenis)
Skakelkodes087
Webwerfwww.eupen.be

Eupen (Oudfrans: Néau) is die hoofstad van die Duitstalige Gemeenskap in Oos-België en lê in die provinsie Luik, sowat 16 kilometer van Aken (Duitsland) en 45 kilometer van Maastricht (Nederland) en die stad Luik (België). Sowat negentig persent van die ongeveer 19 000 inwoners (2011) is Duitstalig, net tien persent het Frans as hulle moedertaal. Die meeste inwoners is twee- of drietalig.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search