Felidae

Felidae
Die tier, Panthera tigris
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Felidae
Subfamilies

Felinae
Pantherinae
Machairodontinae
Proailurinae[1]

Felidae is die familie katagtiges. Hulle is die strengste vleisetende diere in die orde Carnivora. Die bekendste katagtige is die huiskat, wat sowat 10 000 jaar gelede met die mens begin assosieer het. Die familie sluit egter al die ander wilde katte, ook die groot katte soos die leeu, luiperd en jagluiperd, in.

Bestaande katagtiges behoort tot twee subfamilies: Pantherinae (wat die tier, leeu en luiperd insluit) en Felinae (wat die poema, cheetah en huiskat insluit).

Die eerste katagtiges het sowat 25 miljoen jaar gelede hul verskyning gemaak.

  1. McKenna, Malcolm C.; Bell, Susan K. (15 Februarie 2000). Classification of Mammals. Columbia University Press. p. 631. ISBN 978-0-231-11013-6.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search