Forbes

Forbes

Redakteur Randall Lane
Kategorieë Saketydskrif
Frekwensie Tweeweekliks
Uitgewer Forbes, Inc.
Totale Oplaag 931 558 (2013)
Jaar gestig 15 September 1917
Eerste uitgawe 1917
Maatskappy Forbes, Inc.
Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Taal Engels
Webwerf www.forbes.com
ISSN 0015-6914

Forbes is 'n saketydskrif in die Verenigde State van Amerika.

Forbes se kantore in New York Stad.

Forbes Magazine is 'n Amerikaanse sakeblad wat deur B.C. Forbes gestig is, en tans deur sy kleinseun, Steve Forbes gelei word. Die tydskrif is veral bekend vir sy jaarlikse samestelling van 'n lys met die rykste mense ter wêreld (minimum van $ 1 miljard word benodig vir notering). Hulle stel ook elke jaar 'n lys met die 500 grootste besighede ter wêreld saam. Sedert 2004 publiseer hulle 'n lys van die 100 magtigste vroue ter wêreld.

Hulle bring ook jaarliks ander lyste uit, soos byvoorbeeld: Celebrity 100 List. Bekende mense wat al op nr. 1 was sluit in: Oprah Winfrey, Tom Cruise en Jennifer Aniston.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search