Frans-Guyana

Guyane française
Frans-Guyana
Vlag van Frans-Guyana Wapen van Frans-Guyana
Vlag Wapen
Nasionale leuse: Liberté, égalité, fraternité
(Frans vir: "Vryheid, Gelykheid, Broederskap")
Volkslied: Marseillaise
Ligging van Frans-Guyana
Hoofstad Cayenne

4°55′N 52°20′W / 4.917°N 52.333°W / 4.917; -52.333

Grootste stad Cayenne
Amptelike tale Frans
Regering
President
• President van die
territoriale Raad
• Prefek
Oorsese département
Emmanuel Macron

Rodolphe Alexandre
Éric Spitz
Onafhanklikheid
Franse oorsese département
• Franse kolonisering
• Afgestaan deur Portugal
• Portugese verowering
• Teruggegee aan Frankryk
• Oorsese département


17de eeu
1801
1809
1814
19 Maart 1946
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
83 534 km2  
32 253 myl2
Bevolking
 - 2013-sensus
 - Digtheid
 
250 109[1]
3,0 / km2
7,8 / myl2
BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2012-skatting

€3,81 miljard[2]
$4,90 miljard[2] (27ste)
€15 416[2]
$19 828[2]

Geldeenheid Euro (€) (EUR)
Tydsone
 - Somertyd
GFT (UTC-3)
nie toegepas nie (UTC-3)
Internet-TLD .gf
Skakelkode +594

Frans-Guyana (Frans: Guyane française [ɡɥijan fʁɑ̃sɛz] of La Guyane, Frans-Guyana Kreool: laGwiyann) is 'n oorsese département (Frans: département d'outre-mer, of DOM) van Frankryk geleë aan die noordelike kus van Suid-Amerika. As deel van Frankryk is Frans-Guyana ook deel van die Europese Unie se grondgebied, word die euro as geldeenheid gebruik en geniet inwoners dieselfde regte as alle ander Franse burgers.[3] Frans-Guyana verkies twee députés en een senator tot die Assemblée Nationale in Parys en word in die Europese parlement in Straatsburg verteenwoordig.[4]

  1. INSEE. "Estimation de population au 1er janvier, par région, sexe et grande classe d'âge – Année 2013" (in Frans). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 April 2016. Besoek op 2 September 2014.
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 (fr) INSEE. "Produits intérieurs bruts régionaux et valeurs ajoutées régionales de 1990 à 2012". Besoek op 2 September 2014.
  3. Frans-Guyana word op alle euro banknote afgebeeld, op die rugkant aan die onderkant regs van die Griekse ΕΥΡΩ (EURO) langs die denominasie.
  4. The San Juan Star, Clamoring for freedom in French Guiana Geargiveer 9 Junie 2007 op Wayback Machine, 1 September 1997, besoek op 23 Junie 2007

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search