Frans

Hierdie artikel handel oor die taal. Vir die etniese groep, sien Franse.
Frans
français 
Uitspraak: [fʁɑ̃sɛ]
Gepraat in: Frankryk, België, Switserland, Luxemburg, Monaco, Kanada, Italië (Aosta-vallei), Kanaaleilande, groot dele van Noord-, Wes- en Sentraal-Afrika, Oseanië, Karibiese Seegebied, dele van Suidoos-Asië, eilandgroepe in die Indiese Oseaan. Sien Amptelike status
Gebied: Wêreldwyd
Totale sprekers: 115 miljoen (moedertaal)
185 (tweede taal)[1] 
Rang: 11 (moedertaal), 5 (totaal)
Taalfamilie: Indo-Europees
 Romaans
  Wes-Romaans
   Galloiberies
    Galloromaans
     Gallorhaeties
      Oïl
       Frans 
Skrifstelsel: Latyns (Franse alfabet) 
Amptelike status
Amptelike taal in: Flag of the United Nations Verenigde Nasies
Afrika-unie
Flag of Europe Europese Unie
NAVO
NAFTA
Vlag van België België
Vlag van Benin Benin
Vlag van Burkina Faso Burkina Faso
Vlag van Burundi Burundi
Vlag van Comore-eilande Comore-eilande
Vlag van Djiboeti Djiboeti
Vlag van Ekwatoriaal-Guinee Ekwatoriaal-Guinee
Vlag van Frankryk Frankryk
Vlag van Gaboen Gaboen
Vlag van Guinee Guinee
Vlag van Haïti Haïti
Vlag van Ivoorkus Ivoorkus
Vlag van Kameroen Kameroen
Vlag van Kanada Kanada
Flag of the Democratic Republic of the Congo Demokratiese Republiek die Kongo
Flag of the Republic of the Congo Kongo
Vlag van Luxemburg Luxemburg
Vlag van Madagaskar Madagaskar
Vlag van Mali Mali
Vlag van Monaco Monaco
Vlag van Niger Niger
Vlag van Rwanda Rwanda
Vlag van Senegal Senegal
Vlag van Sentraal-Afrikaanse Republiek Sentraal-Afrikaanse Republiek
Flag of Seychelles Seychelle
Vlag van Switserland Switserland
Vlag van Togo Togo
Vlag van Tsjad Tsjad
Vlag van Vanuatu Vanuatu
Vlag van Guernsey Guernsey
Vlag van Jersey Jersey
Louisiana
Aosta-vallei
Gereguleer deur: Académie française (Franse Akademie) in Vlag van Frankryk Frankryk
Délégation générale à la langue française et aux langues de France, Service de la langue française in Vlag van België België
Office québécois de la langue française in Vlag van Kanada Kanada
les Conseils supérieurs de la langue française de France, de Belgique et du Québec (internasionaal)
Taalkodes
ISO 639-1: fr
ISO 639-2: fre/fra
ISO 639-3: fra 
Die Franssprekende wêreld

   Moedertaal

   Ampstaal

   Sekondêre of nie-amptelike taal

   Minderheidstaal

Die Franse taal (le français [lə fʁɑ̃sɛ] of la langue française [la lɑ̃ɡ fʁɑ̃sɛz]) behoort tot die Romaanse groep binne die Indo-Europese taalfamilie. Van al die Romaanse tale het dit ten opsigte van sy struktuur en uitspraak die sterkste wegbeweeg van die oorspronklike Latyn.

Frans is naas Engels die enigste wêreldtaal wat op vyf vastelande gepraat word, en dit is die amptelike taal of verkeerstaal van meer as die helfte van die Afrikalande. Dit is ook een van die belangrikste tale van die internasionale en diplomatieke verkeer, 'n beduidende onderwystaal en die taal van internasionale organisasies soos die UPU (Wêreldposunie).

  1. "Ethnologue: Languages of the World, Seventeenth edition, French" (in Engels). Ethnologue. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 10 Mei 2020. Besoek op 21 April 2016.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search