Futuris

Futuriste of futuroloë is wetenskaplikes en sosiale wetenskaplikes wie se spesialiteit die toekomskunde, toekomsnavorsing of futurologie is. Dit verwys na die pogings om stelselmatig verkenning van toekoms vooruitsigte en toekoms moontlikhede te doen. Dit ondersoek voorts hoe hierdie toekomste kan ontstaan vanaf die hede. Die fokus is soms ook op die toekoms van die menslike samelewing of self die toekoms van die lewe op die aarde in die algemeen.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search