Algemeen | |
---|---|
Naam | Galliumnitried |
Sistematiese naam | Galliumnitried |
![]() |
![]() |
Chemiese formule | GaN |
Molêre massa | 83,73 [g/mol][1] |
CAS-nommer | 25617-97-4[1] |
Voorkoms | liggeel vastestof, liggrys poeier[1] |
Reuk | reuksloos |
Fasegedrag | |
Fase | wurtziet |
Selkonstantes | a=318,9; c=518,6pm[2] |
Ruimtegroep | P63mc |
Nommer | 186 |
Strukturbericht | B4 |
Fase | sfaleriet |
Selkonstantes | a=452pm[2] |
Ruimtegroep | F43m |
Nommer | 216 |
Strukturbericht | B3 |
Smeltpunt | 800 °C [1] |
Kookpunt | |
Digtheid | 6,1 [g-cm3] @20 °C[3] |
Oplosbaarheid | |
Suur-basis eienskappe | |
pKa | |
Veiligheid | |
Flitspunt | nie-brandbaar[1] |
Tensy anders vermeld is alle data vir standaardtemperatuur en -druk toestande. | |
Portaal ![]() |
Galliumnitried is 'n verbinding van gallium en stikstof met formule GaN.
Dit is 'n halfgeleier met 'n bandgaping van 3,4 eV.[4]
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search