Geelbeksterretjie

Geelbeksterretjie
Die nominaatsubspesie Thalasseus bergii bergii in Gansbaai, Wes-Kaap
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
T. bergii
Binomiale naam
Thalasseus bergii
(Lichtenstein, 1823)
     verspreiding       broeigebiede
T. b. cristatus vertoon in Tasmanië
Die eier van T. bergii is lig en donker gespikkeld, maar is donkerder aan die breë kant[2]
T. bergii velox broeiend op 'n kuiken en eier in die Persiese Golf

Die geelbeksterretjie (Sterna bergii) is 'n voël wat aan die hele kuslyn van Suid-Afrika, van Walvisbaai tot in Mosambiek,[2] voorkom. Naas die reusesterretjie is dit die grootste sterretjie in Suider-Afrikaanse waters.[3] Dit versamel dikwels saam met ander kleiner sterretjies,[2] waar hulle maklik aan hul grootte en geel snawels onderskei word.

  1. BirdLife International (2009). "Sterna bergii". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2009.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 6 Oktober 2010. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)
  2. 2,0 2,1 2,2 Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named nic1
  3. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named gil1

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search