Gewetensbeswaarde

'n Gewetensbeswaarde of diensweieraar is 'n "individu wat die reg opeis om te weier om militêre diens te doen"[1] op grond van sy of haar vryheid van denke, gewete of godsdiens.[2]

In party lande word gewetensbeswaardes toegedeel vir alternatiewe burgerlike diens as 'n plaasvervanger vir diensplig of militêre diens. Party gewetensbeswaardes beskou hulself as pasifiste, nie-intervensioniste, nie-weerstandbieders, nie-aggressiewes of antimilitariste.

Op 8 Maart 1995 het die Verenigde Nasies se Menseregtekommissie in resolusie 1995/83 verklaar: "Mense wat militêre diens doen mag nie uitgesluit wees van die reg om gewetensbeswaar teen militêre diens aan te teken nie.[3] Dit is in 1998 herbevestig toe resolusie 1998/77 verklaar het dat " 'n persoon gewetensbesware kan ontwikkel terwyl hy of sy militêre diensplig verrig".[4][5][6][7] 'n Aantal organisasies oor die wêreld heen vier dié beginsel op 15 Mei as Internasionale Gewetensbeswaardesdag.[8]

  1. On July 30, 2001, explicit clarification of the International Covenant on Civil and Political Rights Article 18 was made in the United Nations Human Rights Committee general comment 22, Para. 11: "Special Rapporteur on freedom of religion or belief. Framework for communications. Conscientious Objection" (in Engels). Office of the United Nations High Commissioner for Human Rights. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 Januarie 2020. Besoek op 7 Mei 2012.
  2. "International Covenant on Civil and Political Rights; of the United Nations High Commissioner for Human Rights". Geargiveer vanaf die oorspronklike op 12 Mei 2020. Besoek op 15 Mei 2008.
  3. UN Commission on Human Rights (8 Maart 1995). "UN Commission on Human Rights, Conscientious objection to military service., 8 March 1995, E/CN.4/RES/1995/83 (See point #2)" (in Engels). UN Commission on Human Rights. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 3 Mei 2019. Besoek op 2 Desember 2009.
  4. United Nations High Commissioner for Human Rights (22 April 1998). "Conscientious objection to military service; Commission on Human Rights resolution 1998/77; see preamble "Aware..."" (in Engels). United Nations High Commissioner for Human Rights. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 19 November 2018. Besoek op 8 Desember 2009.
  5. "Conscientious objection to military service; E/CN.4/RES/1998/77; See introductory paragraph". UN Commission on Human Rights. 22 April 1998. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 9 April 2011. Besoek op 9 Desember 2009.
  6. "Conscientious objection to military service, Commission on Human Rights resolution 1998/77, Navigation to document: press "next" four times, see bottom listing, and at the right choose letter for language ("E" for English) Document: CHR 54th 4/22/1998E/CN.4/RES/1998/77". United Nations Human Rights, Office of the High Commissioner for Human Rights. 1998. Besoek op 24 April 2008.
  7. D. CHRISTOPHER DECKER; AND LUCIA FRESA (29 Maart 2001). "THE STATUS OF CONSCIENTIOUS OBJECTION UNDER ARTICLE 4 OF THE EUROPEAN CONVENTION ON HUMAN RIGHTS, 33 N.Y.U. J. INT'L L. & POL. 379 (2000); See pages 412–424, (or PDF pages 34–36)" (PDF). New York University School of Law, Issues – Volume 33. Besoek op 2 Desember 2009.
  8. "Campaigns: International Day on Conscientious Objection" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 27 April 2017. Besoek op 10 Mei 2014.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search