Googol

’n Googol is die groot getal 10100. In desimale syfers word dit geskryf as 1 gevolg deur 100 nulle: 10 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000 000.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search