Groot-Visrivier

Groot-Visrivier
Die Groot-Visrivier loop deur die Dubbeldrift-natuurreservaat
Die Groot-Visrivier loop deur die Dubbeldrift-natuurreservaat
Die Groot-Visrivier loop deur die Dubbeldrift-natuurreservaat
Stroomgebied Oos-Kaap, Suid-Afrika
Oorsprong Grootbrak se oorsprong: Suid van die Oranje en Noordoos van Middelburg
Sytak -links Grootbrak-, Koonap-, Tarka- en Katriviere
Sytak -regs Klein-Visrivier, Kaprivier en Baviaansrivier
Lengte 692 km
Oorsprong-hoogte 2 100 m (Grootbrak se oorsprong)
Monding-hoogte 3 m
Stroomgebiedopp. 30 800 km²
Ligging van Groot-Visrivier op 'n kaart (Oos-Kaap)
Groot-Visrivier
Groot-Visrivier
Koördinate: 33°29′37″S 27°8′22″O / 33.49361°S 27.13944°O / -33.49361; 27.13944Koördinate: 33°29′37″S 27°8′22″O / 33.49361°S 27.13944°O / -33.49361; 27.13944

Die Groot-Visrivier (groot genoem om dit van die Visrivier in Namibië te onderskei) is 'n rivier wat deur die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika vloei. Die Portugese seevaarders het die rivier Rio de Infante gedoop en dit het as die Oub (Vis) bekend gestaan onder die plaaslike Khoikhoi. Die Groot-Vispuntvuurtoring‎ staan by die monding van die rivier. Die rivier word gevoed deur die Grootbrakrivier, die Tarka-, die Koonap-, die Baviaans-, die Klein-Vis- en die Katriviere. Naby sy seemonding sluit die Kaprivier ook van regs aan.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search