Haatspraak

Hierdie artikel bevat nie ’n bronnelys nie, wat beteken dat die inhoud nie geverifieer kan word nie.
Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg.
SIM-kaart in Pole met die slagspreuk van die veldtog teen haatspraak "Woorde het krag, gebruik hulle verstandig"

Haatspraak verwys na spraak of geskrewe teks wat daarop gemik is om intimidasie, geweld of vooroordeel teen 'n groep mense op grond van hulle ras, etnisiteit, afkoms, geloof, seksuele oriëntasie, of gestremdheid te bewerkstellig.


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search