Hartversaking

Hartversaking
Klassifikasie en eksterne bronne
’n X-straalfoto van ’n 28-jarige vrou met kongestiewe hartversaking en chroniese hipertensie.
’n X-straalfoto van ’n 28-jarige vrou met kongestiewe hartversaking en chroniese hipertensie.
ICD-10 I11I50.9
Mediese waarskuwing

Hartversaking, dikwels ook kongestiewe hartversaking genoem, vind plaas wanneer die hart nie meer doeltreffend genoeg pomp om die nodige bloedvloei te handhaaf nie.[1][2][3] Tekens en simptome sluit gewoonlik kortasemheid, oormatige moegheid en beenswelling in.[4] Die kortasemheid is gewoonlik erger tydens oefening en wanneer gelê word, en die persoon kan snags wakker word daarvan.[4] Borspyn, insluitende angina, kom nie gewoonlik voor weens hartversaking nie.[5]

  1. heart failure by Dorland's Medical Dictionary
  2. "Heart failure". Health Information. Mayo Clinic. 23 Desember 2009. DS00061. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Januarie 2010.
  3. "Definition of Heart failure". Medical Dictionary (in Engels). MedicineNet. 27 April 2011. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 23 Januarie 2014.
  4. 4,0 4,1 "Chronic Heart Failure: National Clinical Guideline for Diagnosis and Management in Primary and Secondary Care: Partial Update". National Clinical Guideline Centre: 19–24. Augustus 2010. PMID 22741186.
  5. O'Connor, Christopher M. (2005). Managing Acute Decompensated Heart Failure a Clinician's Guide to Diagnosis and Treatment. London: Informa Healthcare. p. 572. ISBN 9780203421345. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 September 2017.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search