Hiasint | |
---|---|
![]() | |
Kultivar van Hyacinthus orientalis | |
Wetenskaplike klassifikasie ![]() | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Plantae |
Klade: | Tracheofiete |
Klade: | Angiospermae |
Klade: | Eensaadlobbiges |
Orde: | Asparagales |
Familie: | Asparagaceae |
Subfamilie: | Scilloideae |
Genus: | Hyacinthus Tourn. ex L. |
Tipespesie | |
Hyacinthus orientalis | |
Spesies | |
Hyacinthus /ˌhaɪəˈsɪnθəs/ is 'n klein genus van bolvormige, lentebloeiende meerjarige plante.[1][2] Hulle is geurige blomplante in die Asparagaceae familie[3] en word algemeen hiasinte genoem. Die genus is inheems aan die gebied van die oostelike Middellandse See vanaf die suide van Turkye tot Palestina, hoewel dit wyer genaturaliseer is.[4]
© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search